Pages

Wednesday 26 May 2010

"Let us eat and drink, for tomorrow we die" RB Hays on 1 Cor 15:32

This poster on a Graffiti wall in Nijmegen made me think of a crucial text I am wrestling with for my PhD here at Radboud University. It is 1 Cor 15:32b which states:
                         If the dead do not rise, Let us eat and drink, for tomorrow we die.
It is worth quoting Richard Hays on this text:
"If Paul's own apostolic labors provide a positive example of how one should live in light of the promise of resurrection, the behaviour of some of the Corinthians illustrate the opposite possibility (v. 32b). Paul suggests that their skepticism has led them to act like the frenzied inhabitants of Jerusalem who faced siege and anninilation at the hands of the Assyrians (Isa. 22:12-14): instead of facing their fate with repentance and weeping, they decided to  'party like there was no tomorrow', as the colloquial English expression has it. The slogan 'Let us eat and drink, for tomorrow we die' (quoted from Isa. 22:13) is a devastatingly apt characterization of these resurrection-denying Corinthians, whose own misbehavior has much to do with eating and drinking..." (First Corinthians, Interpretation, A Bible Commentary for for Teaching and Preaching, 268).



2 comments:

francois mulder said...

NUWE TESTAMENT VIR KINDERS: 1 Kor 15 : 12 - 23
"Een ding weet ons vir seker: God het vir Jesus lewendig uit die dood laat opstaan. Hoe kan mense dan nog sê dat God nie ook ons lewendig gaan maak nadat ons gesterf het nie? As God dit nie kan doen nie, dan beteken dit mos dat Hy ook nie vir Jesus kon lewendig maak nie. En as God nie vir Jesus lewendig gemaak het nie, dan beteken al ons preke niks nie. Dan help dit ook absoluut niks om ’n Christen te wees nie.
15–18 Dan beteken dit ook dat ons onwaar dinge oor God vertel het. Dan het Hy mos nie regtig vir Jesus lewendig gemaak nie. En as Hy nie vir Jesus lewendig gemaak het nie, sal Hy ook nie vir ons lewendig maak nie. En as Hy nie vir ons lewendig kan maak nie, het Hy ook nie vir Jesus lewendig gemaak nie. Dan beteken dit ons glo* net ’n klomp dom stories. Dit beteken dan ook dat Jesus ons nie van ons sondes gered het nie. En dat ons steeds nie God se vriende is nie. Dit beteken dan ook dat Christene wat reeds dood is, nie nou by God is nie.
19 Dit is nie net terwyl ons op die aarde is dat dit lekker is om ’n Christen te wees nie. Om ’n Christen te wees beteken ook dat ons iets het om na uit te sien in die hemel. As dit nie so was nie, moes die mense eintlik vir ons baie jammer gewees het.
20–23 Die waarheid is dit: God het vir Jesus lewendig uit die dood laat opstaan. God het heel eerste vir Jesus lewendig gemaak. Nou gaan Hy ook vir ons lewendig maak nadat ons doodgegaan het. Kyk, dit werk so. Een mens, Adam, het gemaak dat ons almal doodgaan. Nou is dit weer een mens, Jesus, wat maak dat God ons almal lewendig uit die dood gaan laat opstaan. Omdat ons mense is soos wat Adam ’n mens was, sterf ons. Maar omdat ons nou aan Jesus behoort, sal God ons lewendig maak. Maar God het heel eerste vir Jesus lewendig gemaak. Wanneer Jesus weer kom, sal al die Christene ook opstaan.

Frederik Mulder said...

Wow Franna,
That's a great Afrikaans translation! Your sermons went well in Blanco! Hope to see you soon..
F